Voel vry om lestemas waarmee jy (Of as jy `n ouer is, jou kind ) sukkel op `n comment aan my te post!
- Graad 4 -
Tema: Ekwivalente breuke
Wat is `n ekwivalente breuk?
`n Ekwivalente breuk is `n breuk met die selfde grootte as `n ander breuk maar die breuke lyk nie dieselfde as jy hulle langs mekaar skryf nie. klink dit grieks? kom ons kyk na `n voorbeeld!
Breukekaart
Kan jy sien dat die grootte van 1/2 (`n Half) is presies dieselfde as die grootte van
2/4 (twee kwarte) of 3/6 (Drie sesdes) of
4/8 (Vier agstes) is ???
Lyk hierdeie breuke dieselfde?? NEE , hulle verskil in hoe hulle lyk of geskryf word maar die breuke is dieselfde grootte. Ons sê dat hierdie breuke ekwivalent is aan mekaar.
Indien jy dalk nogsteeds nie mooi verstaan nie dink ek die volgende skalel van `n YOUTUBE - video Sal jou kan help. (dit is ongelukkig net in Engels beskikbaar.)
http://www.youtube.com/watch?v=wL4hICyMLKU&feature=BFa&list=ULwL4hICyMLKU
Kom ons doen nou `n paar oefeninge met ekwivalente breuke:

Gebruik
die breukekaart hierbo en soek ekwivalente breke vir die volgende
breuke:
2/4 = ?/8 1/4 = ?/8 1/2 = ?/8 1/4 = ?/12 3/4 = ?/8 1/6 = ?/12
3/6 = ?/2 1/2 = ?/4 5/10 = ?/2 3/12 = ?/4 4/4 = ?/12 2/6 = ?/3
Vir addisionele oefeninge comment op die post. : )
2/4 = ?/8 1/4 = ?/8 1/2 = ?/8 1/4 = ?/12 3/4 = ?/8 1/6 = ?/12
3/6 = ?/2 1/2 = ?/4 5/10 = ?/2 3/12 = ?/4 4/4 = ?/12 2/6 = ?/3
Vir addisionele oefeninge comment op die post. : )
Hoeveel vyfdes is daar in een hele?
ReplyDelete2
Delete5 vyfdes
DeleteMetode om kettingbreuk ppte los
ReplyDeleteKan ek asb meer graad 4 wuskunde tootsies sien
ReplyDeleteWat is die ekwilent van een kwart
ReplyDeleteWat is n die ekwilent van een agste
ReplyDeleteWat is n die ekwilent van een agste
ReplyDelete
ReplyDeleteNege vriende het sewe sjokoladestafies wat hulle wil deel. Teken n parent om te wys hoeveel elkeen sal kry.
Dis prent nie parent nie...
ReplyDeleteekwivalente breuke Hoeveel sesdes het jy nodig om een derde te maak
ReplyDelete